NWU Prestige Sportreeks - Hoërskool Wesvalia presteer
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia presteer

NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia presteer


NWU Prestige Sportreeks. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal.

  • Die junior dogters eindig algeheel 7de.
  • Die junior seuns eindig algeheel 4de.
  • Die senior dogters eindig algeheel 6de.
  • Die senior seuns eindig algeheel 8ste.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvalia.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article