NWU Prestige Sportreeks - Hoërskool Montana Hokkie staan uit
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Montana Hokkie staan uit

NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Montana Hokkie staan uit


NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen Hoër Volkskool Heidelberg.

Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat op die veld gesien is, maak ons ongelooflik trots op elke speler.

’n Opregte dankie aan die afrigters vir hul harde werk en leiding, en aan die lojale ondersteuners vir hulle volgehoue entoesiasme en aanmoediging. Julle dra grootliks by tot die gees van Montana!

Uitslae (Montana se telling eerste):

  • o/14A: 0–3
  • o/14B: 2–1
  • o/15A: 9–0
  • o/15B: 3–0
  • o/16A: 7–0
  • o/16B: 5–0
  • 2de span: 3–2
  • 1ste span: 1–0

Goed gespeel, Montana! Hou so aan – ons is trots op julle.

Lees meer suksesvolle skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsmontana.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article