NWU Skolesportreeks - Hoërskool Nelspruit gholf blink uit
NWU Skolesportreeks – Hoërskool Nelspruit gholf blink uit

NWU Skolesportreeks – Hoërskool Nelspruit gholf blink uit


NWU Skolesportreeks. Drie van NHS se gholfspanne het van 14 tot 16 April aan die NWU Skolesportreeks op Koro Creek Gholfbaan, Modimolle, deelgeneem.

Spanprestasies:

  • Eerste span – 3de plek in die A-liga
  • Tweede span – 1ste plek in die B-liga
  • Derde span – 2de plek

Individuele prestasies:

  • Darius du Plessis- Beste seun IPS-telling (3 onder baansyfer – 69)
  • Alieke van Zyl- Beste dogter IPS-telling (6 oor baansyfer – 78)
  • Carl Myburgh- 2 onder baansyfer (70)
  • Gherdu van Eeden en Eben Obermeyer- 4 onder baansyfer in Betterball-formaat

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article