Rondebosch Hokkietoernooi - Worcester Gimnasium
Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium

Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium


Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners van die veld gestap.

Uitslae behaal:

  • Wen 3-1 teen Wynberg
  • Wen 1-0 teen Milnerton
  • Wen 3-0 teen Rondebosch o.15A
  • Wen 2-0 teen DFM
  • Verloor 1-3 teen Hoërskool Waterkloof

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://worcgim.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article