Amajuba Rugbyweek - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool


Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan Hoërskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem.

Die o14-span is ook aangewys as die span met die beste gedrag.

Uitslae behaal:

O.14B/C

  • Wen 76 – 5 teen Volksrust B
  • Verloor 5 – 68 teen Overvaal A
  • Verloor 12 – 24 teen Volksrust A

O.15B

  • Wen 19 – 15 teen Sarel Cilliers A
  • Wen 28 – 0 teen Curro Secunda A

Lees meet skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article