AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 - Hoรซrskool Witteberg
AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – Hoรซrskool Witteberg

AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – Hoรซrskool Witteberg


๐—”๐—™๐—š๐—ฅ๐—œ ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฅ๐˜‚๐—ด๐—ฏ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ 2025. Hoรซrskool Witteberg blink uit op tuisgrond

Veertien talentvolle rugbyspelers van Hoรซrskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale Rugbyweek deelgeneem. Die toernooi is vanjaar met trots by Bethlehem Voortrekker Hoรซrskool aangebied.

o.17A-span

Spelers: Giann Prins, Buks Davel, Christiaan van Niekerk, Mila Oerson

Uitslae:

  • Speel Gelykop teen Valke: 29 โ€“ 29
  • Wen teen Leopards: 20 โ€“ 15
  • Verloor teen Sharks (finaal): 15 โ€“ 52

Die span het met vasberadenheid gespeel en hul plek in die finaal verdien โ€“ โ€™n merkwaardige prestasie!

o.15A-span

Spelers: Omolemo Malakanyane, Tian Jordaan, Lwazi Mosia, Riaan van der Merwe, Linrick Roberts, Daniel Jordaan

Uitslae:

  • Verloor teen Pumas: 19 โ€“ 20
  • Wen teen Griekwas: 31 โ€“ 26
  • Verloor teen Blou Bulle: 10 โ€“ 34

Die span het karakter en veggees getoon teen sterk teenstanders.

o.15B-span

Spelers: Luaan Pieters, Johanco Goosen, Heinrich Stemmett, Brendon McDulling

Uitslae:

  • Wen teen Limpopo Bulls: 12 โ€“ 3
  • Verloor teen Valke: 5 โ€“ 19
  • Verloor teen Pumas: 7 โ€“ 31

Hierdie span is met toewyding afgerig deur twee van Witteberg se eie personeel, mnr. Janco Els en mnr. Waldo Snyman. Hul leiding en ondersteuning het โ€™n groot bydrae gelewer tot die span se ontwikkeling.

๐ŸŽ–๏ธ Witteberg is uiters trots op elke speler wat ons skool met trots verteenwoordig het. Julle toewyding, sportmangees en harde werk is โ€™n inspirasie vir almal.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article