Affies Netbaltoernooi - Hoërskool Fichardtpark
Affies Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Affies Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark


Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reënonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer.

0.14A:

  • Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Stellenberg 12-7
  • FHP teen Tom Naude 18-6
  • FHP teen Midstream College 11-10

0.15A

  • FHP teen Garsfontein 7-13
  • FHP teen Oos-Moot 12-12
  • FHP teen Pietersburg 11-12

0.16A

  • FHP teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (1) 4-33
  • FHP teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (2) 6-23
  • FHP teen Cornwall Hill College 1-11
  • FHP teen Hoërskool Nelspruit 9-5

Tweedespan (0.17A)

  • FHP teen Hoërskool Nelspruit 8-6
  • FHP teen Oos-Moot 5-5
  • FHP teen Hoërskool Stellenberg 4-12

Eerstespan (0.18A)

  • FHP teen Hoërskool Rustenburg 14-40
  • FHP teen Hoërskool Trio 20-11
  • FHP teen Wilgerivier 16-19

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article