Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark


Vrystaat Fast Five Kampioenskappe. Fichies se Simba’s brul!

Hoërskool Fichardtpark se o.15 Simba-netbalspan het hul staal gewys tydens die Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – en hoe!

Met vasberadenheid, spanwerk en ’n klomp flair het die meisies die toernooi aangepak en puik resultate behaal:

🔹 FHP teen Welkom GimnasiumWen 21–16 🔹 FHP teen WittebergVerloor 19–28 🔹 FHP teen WilgerivierWen 31–25 🔹 FHP teen GoudveldWen 34–16

Semi-finaal: 🔸 FHP teen OranjeVerloor 29–37

Finale vir 3de plek: 🔸 FHP teen Witteberg 2Wen 30–5

Fichies eindig algeheel 3de! Die Simba’s het hul plek in die Nasionale Rondte op 6 en 7 Oktober in Boksburg verseker – ’n ongelooflike prestasie!

👏 Baie geluk aan elke speler en afrigter. Julle harde werk, passie en trots het die verskil gemaak. Schools That Rock is ongelooflik trots op julle – hou aan brul, Simba’s!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article