Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel môre, 15 Mei, in die finaal teen Sekondêre Meisieskool Oranje.

Die uitslae:

  • O.14 A FHP wen 26-22 teen Hoërskool Jim Fouché o. 14 A
  • O.14 C FHP wen 19-11 teen Hoërskool Sentraal o. 14 C
O.14C Netbalspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article