ASA SA Kampioenskappe – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het.

OMS-atlete het buitengewoon goed gevaar tydens die Kampioenskappe in die o.16-, o.18- en o.20 kampioenskappe. Hulle verower 10 medaljes.

Die uitslae was as volg:

  • o.16
  • Jumarie Matthews – Tweede in driesprong, tweede in 100m-aflos, 7de in verspring
  • Karla Kock – Tweede in gewigstoot
  • Mienke Botha – Tweede in 100m-aflos
  • Klara van Wyk – Tweede in verspring, tweede in 100m-aflos
  • o.18
  • Rumé Burger – Eerste in 200m, tweede in 100m en vyfde in 100m-aflos
  • Elizabeth Fick – Vyfde in 400m, vyfde in 100m-aflos
  • Danyelle Pienaar – Derde in 400m-hekkies
  • o.20
  • Diné le Roux – Derde in 100m-hekkies

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article