ASA Hoërskole kampioenskappe - Hoërskool Outeniqua
ASA Hoërskole kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua

ASA Hoërskole kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua


ASA Hoërskole kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua, George, atlete het behoorlik die medaljes ingeryg by die ASA Hoërskole kampioenskappe.

Medaljes ontvang: 8 x goud, 5 x silwer en 2 x brons.

Dag 1:

  • Karlien Oelofse – dogters o. 15 – hamergooi – behaal ‘n silwer medalje
  • Lizaan Brand – dogters o. 19 – paalspring behaal brons
  • Jayden Fourie – seuns o. 17 – verspring behaal goud
  • Walter van Rensburg – seuns o. 18 – gewigstoot behaal goud
  • Zian du Plessis – gewigstoot – seuns o. 19 behaal goud

Dag 2:

  • Tatyana Viljoen – dogters o. 15 – paalspring – SA-Rekord en goue medalje
  • Jayden Fourie – seuns o. 17 – 100m behaal goud
  • Migael Fick – seuns o. 15 – 100m behaal silwer
  • Migael Fick – seuns o. 15 – medley aflos behaal goud
  • Marco Lesch – seuns o. 17 – medley aflos behaal goud
  • Walter van Rensburg – seuns o. 17 – diskus behaal silwer
  • Mieke Coetzee – dogters o. 19 – hamergooi behaal brons

Dag 3:

  • Henro Horn – seuns o. 19 – paalspring behaal silwer
  • Nicole Barnard – dogters o. 19 – spiesgooi behaal goud
  • Migael Fick, Marco Lesch en Jayden Fourie – seuns o. 17 – 4 x 100m aflos behaal silwer

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article