ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HTS Drostdy, Worcester, is opgeneem in die Wes-Kaap-atletiekspan. Die afgelope naweek het Emelia Fortuin (o.17) en Raeden Schamboua (o.17) aan die ASA-kampioenskap in Groenpunt deelgeneem.

Die laaste naweek van die vakansie neem hulle twee saam met Chrismarie Dippenaar (o.15), Luben Hesse (o.14) en Juhancion Benn (o.15) aan die gesogte SASA-kampioenskap in Bloemfontein deel.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article