Skaak: Wes-Kaap Hoërskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskap deelgeneem.

Luandi eindig 13de (meisies o.15) en Willem eindig 8ste (seuns o.15). Albei word in die Wes-Kaap Top 15-span opgeneem en verwerf daarmee hul Wes-Kaap kleure.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article