Vrystaat XCC en XCO - Hoërskool Witteberg fietsryers presteer
Vrystaat XCC en XCO – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer

Vrystaat XCC en XCO – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer


Vrystaat XCC en XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem.

Uitslae behaal XCC Vrydag:

  • Inge van Heerden – 1ste plek
  • Pedri Grobler – 2de plek
  • Bronwyn du Preez – 3de plek
  • Franco van Heerden – 3de plek
  • Kyle Meyer – 3de plek
  • Jake Kriel – 9de plek

Uitslae behaal 𝗫𝗖𝗢 Saterdag:

  • Inge van Heerden – 1ste plek
  • Kyle Meyer – 1ste plek
  • Pedri Grobler – 2de plek
  • Bronwyn du Preez – 3de plek
  • Franco van Heerden – 3de plek
  • Jake Kriel – finale uitslae word bevestig
  • Regard Beukes – finale uitslae word bevestig

Spesiale gelukwense aan Inge van Heerden en Kyle Meyer wat beide as Vrystaat XCO Kampioene vir 2025 bekroon is, nadat hulle 1ste plekke in hul onderskeie afdelings behaal het.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article