1ste senior Protea-krieketspeler - Sekondêre Meisieskool Oranje
1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

1ste senior Protea-krieketspeler – Sekondêre Meisieskool Oranje


1ste senior Protea-krieketspeler. Miané Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word.

Sy het Woensdag haar buiging teen Indië in ‘n driehoekige reeks in Sri Lanka gemaak. Sy het 39 lopies aangeteken – die Proteas se 3de grootste lopiemaker!

Miané het al verskeie nasionale spanne gehaal en was verlede jaar ‘n reserwe na die T20-Wêreldbeker voordat sy nou die 1ste keer die Protea-hemp aangetrek het.

Miané Smit tydens die wedstryd teen Sri Lanka

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article