Skole netbal - Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg
Skole netbal – Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg

Skole netbal – Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg


Skole netbal. Gister, 8 Mei, het Hoërskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde.

Die hoogtepunt – Hoërskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste keer in hul splinternuwe, amptelik geborgde klere die baan betree – en hoe ongelooflik het hulle nie gelyk nie!

Uitslae behaal:

  • O.18A – speel gelykop 18-18
  • O.16A – 12-21
  • O15A – 10-29
  • O14A – 2-31

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.monties.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article