Amanda Coetzer-tennistoernooi - Hoër Meisieskool Bloemhof
Amanda Coetzer-tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof


Amanda Coetzer-tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.19A en o.15A-tennisspanne neem tans deel aan die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Die toernooi word aangebied deur Oranje Meisieskool.

Op die eerste dag van wedstryde lyk die uitslae só:

o.19A

  • wen Hoërskool Menlopark 7-0
  • wen Hoër Meisieskool Oranje 4-3

o.15A

  • wen Hoër Meisieskool Paarl 12-6
  • verloor 2-4 teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Die laaste van die uitspeelrondtes vind vandag, 9 Mei, plaas voordat die semi-finale in die middag gespeel word.

Hoër Meisieskool Bloemhof se tennisspers by die toernooi

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto: Betti Erasmus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article