Wes-Kaap Netbalspan – Jané-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks).

Jané-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die nasionale All Ages-toernooi deelneem. Dit vind plaas in Boksburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsdrostdy.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article