
-
BVHS presteer by NWU Eagles Tennistoernooi
Voortrekker meisies behaal 2de plek en seuns 5de by NWU Eagles Tennistoernooi – trots, veggees en puik prestasies!
-
Jeppe High School Triumphs at Michaelmas Cricket Festival
Jeppe 1st XI secured three wins at Michaelmas Festival, with Zizi Mkhize named Bowler of the Tournament after claiming 14 wickets in four matches.
-
Kaitlyn de Beer palm nasionale ATKV-DigiPraat-titel in
Kaitlyn de Beer van Bergsig Akademie is aangewys as die ATKV-Digipraat 2026-wenner in die Graad 8–9-kategorie met ‘n A+++ toekenning vir haar uitstekende redenaarsvermoë.
-
MJ Smit Shines on Provincial & National Golf Stage
MJ Smit excelled for Boland at the SA Country Districts IPT, finishing 4th overall, while also delivering standout performances in GolfRSA junior events.
-
Paarl Gimnasium Skitter by Noord-Suid Atletiekbyeenkoms
Paarl Gimnasium behaal 38 medaljes en eindig tweede algeheel by die Noord-Suid-atletiekbyeenkoms – ’n triomf van span en talent!
-
DTMA Nasionale Kampioenskap – Naudie dansers verwerf nasionale kleure
Taylor Hitge en Lindi Dannhauser van Primêre Skool Naudeville verwerf Nasionale Kleure in dans en verteenwoordig SA in 2027 by die World Dance Competition in die VSA.
-
ATKV Sêr-kompetisie – Oranje-sanggroep wen drie sleutelkategorieë
Oranje blink uit by ATKV Sêr Die Con Spirito-sanggroep van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het Maandagaand Drie topkategorieë by die nasionale ATKV Sêr-eindronde verower.
-
St John’s College u-15A cricket shines at Sommerville Festival
Adam Heron’s 264 runs, including a century and three fifties, powered St John’s U15A at the Sommerville Festival, capped by a T20 win over St Charles.
-
Nasionale Boogskietkampioenskap – Laerskool Rustenburg gaan kragte meet
Sewe boogskutters van Laerskool Rustenburg verteenwoordig Noordwes tydens die AGA-SA Nasionale Interprovinsiale Kampioenskap in Jeffreysbaai.
-
Hoofleiers 2027 Hoërskool Strand, ’n nuwe Era van Arendtrots
Hoërskool Strand kondig met trots die hoofleiers vir 2027 aan – ’n inspirerende span wat die Arendtrots met visie, integriteit en toewyding gaan uitdra.













