Hoofleiers 2027 Hoërskool Strand, ’n nuwe Era van Arendtrots
Arende se hoofleiers 2027

Hoofleiers 2027 Hoërskool Strand, ’n nuwe Era van Arendtrots


Kaapstad – Hoërskool Strand vier met groot trots die aanstelling van hul Hoofleiers vir 2027. Hierdie jong leiers dra die verantwoordelikheid om die waardes, tradisies en Arendtrots van die skool met passie en integriteit uit te leef.

  • Hoofseun: Robin Beukes
  • Hoofdogter: Cleo Botha
  • Onderhoofseun: Joshua Human
  • Onderhoofdogter: Mieke Carr

Hoërskool Strand is ongelooflik trots op elkeen van hul hoofleiers en sien daarna uit om te sien hoe hulle in 2027 leiding neem en die Arendtrots verder uitdra. Mag hierdie leierskapsjaar gevul wees met groei, betekenisvolle oomblikke en ’n nalatenskap van diens en inspirasie.

Ware leierskap lê nie net in ’n titel nie, maar in die vermoë om ander te inspireer en op te hef. Mag julle met wysheid, moed en ’n hart vir diensbaarheid lei.

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article