
-
Dirk Postma blink uit by Internasionale Robotika-uitdaging
Dirk Postma se span behaal ’n glansryke tweede plek in die RoboMission Junior-afdeling van die World Robot Olympiad Gauteng.
-
Wêreld Taekwondo-kampioenskappe-Jim Fouché-atlete in Phoenix
Suid-Afrikaanse Taekwondo-atlete Janco en Anné Scheepers behaal topplasings by die 2026 Wêreldkampioenskappe in Phoenix, VSA.
-
PEP mini Netball Festival at Winelands Primary
PEP hosted a vibrant mini Netball Festival in Worcester, empowering young girls with skills, confidence, and teamwork during Women’s Month.
-
Greyt Bash-kriekettoernooi – Fichardtpark-leerders verkies
Vier Fichardtpark-leerders is gekies vir die OFS Turbo Boosters-span; Diederik en Jaden sluit vir ‘n tweede jaar aan by Greyt Bash-toernooi.
-
York High Boys Strike Bronze in Cape Town
York High’s 1st Boys Hockey Team clinched bronze at the Cape Town International Tournament, showcasing grit, resilience and true fighting spirit.
-
Rhino Week-rugbytoernooi – Kruinsig-leerling blink uit
Jiandro Meyer van Laerskool Kruinsig behaal saam met die Benoni Northerns Spartans o/12 ’n trotse derde plek by die Rhino Week-rugbytoernooi 2026.
-
Eunice U14A Hockey Set for National Showdown
Eunice U14A embarks on their journey to Stellenbosch for the Top 12 Hockey Tournament, inspired by Olympian Kayla Swarts’ motivating send‑off.
-
Pieter Fourie maak geskiedenis vir Hoër Volkskool
Pieter Fourie (gr. 9) behaal 3de plek landwyd by ATKV Redenaars — ’n eerste vir Hoër Volkskool en ’n trotse Karoo-triomf.
-
Jaco van Dyk, Menlopark, blink uit by Wêreldatletiekkampioenskap
Menlopark se Jaco van Dyk behaal brons in gewigstoot by die Wêreldatletiekkampioenskap o.20’s in Oregon met ’n afstand van 19.80m.
-
Grey College’s Theuns Pieters’ Karate Triumph
Grey College’s Theuns Pieters shines with silver at SA Elite Champs, earning national team reserve status and selection for world stage events.













