
-
Winterweek – Bloemhof se Simone bereik 100ste hokkiewedstryd
Bloemhof-kaptein Simone van der Merwe vier haar 100ste hokkiewedstryd tydens Winterweek — ’n mylpaal van toewyding, leierskap en inspirasie.
-
Eunice Hockey in nail-biting City League Final
Eunice hockey teams fought bravely in the City League final, with the 1st Team’s spirited effort marking a proud farewell for Matric players.
-
FBI Skolesjef-kompetisie – Fichardtpark-leerder blink uit
Drie Fichardtpark-leerders beïndruk by FBI Skolesjef-finaal; hul talent bring beurse ter waarde van R50 000 huis toe.
-
ATKV-debatkompetisie – Oranje debateerders behaal silwer
Oranje se Anabelle Laubscher en Thiamé Hoffman behaal ’n nasionale silwerplek in die ATKV-debat – ’n eerste top‑2 prestasie in 10 jaar.
-
Akademiese Sterre Skitter by Laerskool Westwood
Laerskool Westwood in Boksburg vier hul top 10 sterre per graad – ’n trotse huldeblyk aan uitnemendheid en harde werk.
-
Vrystaatse Kunswedstrydvereniging – Naudies leerder skitter
Philip Bryssau van Naudeville blink uit by Vrystaatse Kunswedstryd en behaal ‘n B+ vir klaviersolo en A+ vir klavierduo saam met sy onderwyser.
-
Goud by Eskom Expo vir Hoërskool Jim Fouché
Charlotte Gibbens en Liané Hugo van Hoërskool Jim Fouché verwerf goud by Eskom Expo met baanbrekersnavorsing.
-
ATKV-Redenaars – Rustie wen landsfinaal
Rapelang Leshomo, kultuurvoorsitter van Hoërskool Rustenburg, wen die ATKV-Redenaars-landsfinaal en inspireer elke Rustie met haar talent.
-
A World Champion for Ashton International College Ballito
Hanna van den Barselaar-Smith crowned Overall Junior Dance Champion of the World 2026, making South Africa proud in Las Vegas.
-
Artistatue Nasionale Finaal – Truida Kestell-leerders blink uit
Laerskool Truida Kestell-leerders dring deur na die Artistatue Nasionale Finaal by Hoërskool Kemptonpark op 27 en 29 Augustus – ’n trotse oomblik vir Bethlehem.













