VANDERBIJLPARK – Hoërskool Transvalia is trots om aan te kondig dat verskeie VALIA-rugbyspelers gekies is om die Valke te verteenwoordig tydens die Nasionale Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi wat op 2 en 3 Oktober 2026 by Heidelberg Volkskool plaasvind.
Hierdie prestasie beklemtoon die talent en toewyding van ons jong spelers, en bevestig VALIA se sterk rugbytradisie.
Valia- rugbyspelers
o.17 Rooi span:
- Marnus Oschger
- Anro van Biljon (afwesig by foto)
- Luan Oosthuizen
- Zivan Mitrovic
- Jayden Gaybba
- SK Gule
- Chester McCamel
o.17 Blou span:
- Ettienne Stoop





“Hoërskool Transvalia wens elke speler alle sterkte toe. Mag julle die geleentheid ten volle benut en VALIA en die Valke met trots verteenwoordig. Sterkte, manne – gee alles op die veld!”
https://www.hstransvalia.co.za/
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.