Met trots kondig ons Transvalia trotse Rugbyspelers aan. Verskeie talentvolle rugbyspelers is gekies om die Valke o.15 AFGRI-week, Valke o.16 Doom Gouws-week en Valke o.18 Akademie-week spanne te versterk. Hierdie erkenning van Transvalia trotse Rugbyspelers is ’n kragtige bewys van harde werk, toewyding en deursettingsvermoë.

O.18 Akademie-week:

  • Chester McCamel
  • Wimpie Maritz

O.16 Doom Gouws-week:

  • Luke Dolphin
  • Coach Tommy Roos

O.15 AFGRI-week:

  • Taylor Oelofse
  • Rassie Redelinghuys
  • Wian Pretorius

Hoërskool Transvalia wens elke speler en afrigter alle sterkte toe vir die provinsiale toernooie wat binnekort plaasvind. Dra die Valia- en Valke-kleure met trots, geniet elke oomblik en maak ons gemeenskap trots!

https://www.hstransvalia.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article