Proverto-olimpiade. Merensky Landbou Akademie se gr. 10-12 leerders het tydens die eerste rondte van die Proverto-olimpiade hul talente gewys. Hulle het in die Proverto-olimpiade in Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie uitgeblink.
Die meeste van hulle het met trots deurgedring na Rondte 2 wat op 29 Julie plaasvind.
Leerders wat uitgeblink het in Besigheidstudies, Ekonomie en Rekeningkunde is:
Besighiedstudies
- Ilne de Bruin – deur na Rondte 2
- Karolo Ragolane – deur na Rondte 2
- Kefilwe Moilakgomo – deur na Rondte 2
- Faith Sekgota – deur na Rondte 2
- Zainab Wajah – deur na Rondte 2
- Tanisha Davids – deur na Rondte 2
- Tshegofaso Rampedi – deur na Rondte 2
- Mandle Modjadji – deur na Rondte 2
- Amira Wajah
- Malebo Kgatla
Ekonomie
- Karolo Ragolane – deur na Rondte 2
- Kefilwe Moilakgomo – deur na Rondte 2
- Malebo Kgatla
- Tshegofaso Rampedi
- Mandle Modjadji
Rekeningkunde
- Tshegofaso Rampedi – deur na Rondte 2
- Ilne de Bruin
Op 29 Julie pak die gr. 9’s hulle eie olimpiade-uitdaging aan in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Hulle is:
- Xiluva Mashete
- Fatima Wajah en
- Aisha Muhammed






