Hoërskool Transvalia rugby in VALKE Hoërskolespanne 2026
Dave Mtize en Caylan Mclaughlin

Hoërskool Transvalia rugbyspelers in Valke Hoërskolespanne


Baie geluk aan Hoërskool Transvalia se rugbyspelers wat met trots gekies is vir die Valke o/16 Grant Khomo-week en die Valke o/18 Cravenweek spanne. Hierdie prestasie is ’n bewys van Hoërskool Transvalia rugbyspelers se harde werk, toewyding en deursettingsvermoë.

O.18 Cravenweek:

  • Dave Mtize
  • Caylan Mclaughlin

O.16 Grant Khomo-week:

  • Keegan Minnie
  • Basil Nunes
  • Johandré Erasmus
  • Coach Andries Erasmus
  • Bokang Mabina
  • Luan Oosthuizen
  • David Myburgh
  • SK Gule
Hoërskool Transvalia rugby in VALKE Hoërskolespanne 2026
0/16 Valke Grant Khomo week-spelers – (Foto verskaf)

Valia wens julle alle sterkte toe met die provinsiale toernooi wat binnekort plaasvind. Dra die Valia- en Valke-kleure met trots, geniet elke oomblik en maak Hoërskool Transvalia trots!

https://www.hstransvalia.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article