
-
Susterpaar maak geskiedenis by Oranje
Jana van Jaarsveld, nuutverkose onderhoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje, volg in haar suster Danielle se voetspore van 2025. Dit is slegs die vyfde keer sedert 1981 dat twee susters die titel van onderhoofmeisie beklee – ’n tradisie wat die Van…
-
Gimmies se Bosluise en Giftige Ganse wys krag op die krieketveld
Bosluise en Giftige Ganse behaal oorwinnings met sterk vertonings – Gimmie-krieket gaan oor groei, ervaring en trots op die veld.
-
Geografiese Inligtingstelsels – Hoërskool Eldoraigne verken GIS
Graad 9‑leerders van Hoërskool Eldograine het vanoggend die wêreld van GIS ontdek saam met Nicolene Fourie van die WNNR – ’n inspirerende sessie wat die loopbaanmoontlikhede van Geografie beklemtoon.
-
Oranje gereed vir 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi
Die 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi skop op 28 Augustus af – ’n naweek vol topklasse hokkie, spangees en Oranje‑trots wag!
-
Rustie-krieket o.14A skitter in NW T20-liga afskop
Rustie o.14A-krieketspan begin NW T20-liga met ’n oorwinning van 89 lopies. Jooste en Oelofse se 150-vennootskap steel die skou
-
Vrystaat Farmskills – Goudveld Hoërskool pak kompetisie aan
Goudveld Hoërskool se leerders wys hul vaardighede van 27–29 Augustus by die Vrystaat Farmskills in Kroonstad. Sterkte aan die leerders in alle afdelings!
-
Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027
Hoërskool Outeniqua kondig met trots die nuwe VRL aan – ’n span jong Kwaggas wat met integriteit, respek en diensbaarheid die skool se waardes gaan uitleef.
-
Hoofleiers 2026/2027 – Hoërskool Outeniqua se trots
Hoërskool Outeniqua kondig met trots die nuwe hoofleiers aan – vier Kwaggas wat met integriteit, diensbaarheid en trots leiding gaan neem.
-
Marnu Hancke gekies vir SA-span na AUSC Region 5 Games
Marnu Hancke van Hoërskool Ben Viljoen gekies vir SA-span na AUSC Region 5 Games in Maputo ná goud in o.18-diskus.
-
Bergsig Akademie, Rustenburg: Hoofleiers 2026/2027
Bergsig Akademie kondig met trots die Hoofleiers en Ondervoorsitters van 2026/2027 aan – ’n span jong leiers wat met visie en energie dien.













