
-
WOW-Spel Kringkompetisie -Laerskool Oranje-Noord blink uit
Laerskool Oranje‑Noord se Graad 1–3 Rooiby‑spellers het almal deurgedring in die WOW‑spel Kringkompetisie. Sterkte met Rondte 2!
-
Bothaville Hoërskool vier gimnastiekglorie
Bothaville Hoërskool se drie gimnaste is met trots in die Vrystaat-span opgeneem en gaan die provinsie by die SA Kampioenskappe verteenwoordig.
-
From Mix-Up to Victory – Wilgehof Primary
Wilgehof Primary Grade 7s overcame a date mix‑up to win 1st in Group Poetry. Next stop: District Finals at Dr Visser!
-
Kansvatter-Redenaarskompetisie – Hoërskool Framesby
Framesby se graad 8‑leerling Emily‑Rose Loock behaal A++ in Kansvatter‑semi‑finaal en dring deur na nasionale finaal in Pretoria, 17–19 September.
-
Charné Hickman kwalifiseer vir SA Gimnastiek Spele
Charné Hickman (Gr. 9) kwalifiseer vir SA Gimnastiek Spele 2026 in Johannesburg. DF Akademie trots op haar uitmuntende prestasie!
-
Matriekraad vir 2027 – Hoërskool Stellenbosch
Hoërskool Stellenbosch het die Matriekraad vir 2027 aangekondig – ’n groep toegewyde leiers wat met trots en verantwoordelikheid hul skool sal dien.
-
Cape Town learner earns invitation to academic tour of Harvard, Yale and MIT
Liam Solomons from Edgemead High School is seeking sponsorship for an academic tour to the USA, visiting prestigious universities in 2027.
-
D4-spanfinale – Wieries skitter
Laerskool Wierdapark se skaakspanne blink uit by die D4-finaal: meisies 1ste, O/13A 2de – albei deur na Gauteng!
-
Fairmont Hockey vs Edgemead – Green Machine Dominates
FHS Green Machine delivered flair and discipline, securing five wins over Edgemead, including a 10–1 U14A triumph and a 2–0 1st Team victory.
-
Dian Visagie kry Kovsies-rugbyaanbod
Dian Visagie, hoofseun en rugbykaptein van Hoërskool Fichardtpark, ontvang ’n aanbod om sy loopbaan by Kovsies voort te sit – ’n trotse mylpaal!













