
-
St Andrew’s 2nd XI Triumph in Zimbabwe Warm‑Ups
St Andrew’s College 2nd XI secured thrilling wins in Harare warm‑ups, edging St George’s by 2 runs and holding off St John’s in a tense finish.
-
DHS retain title as Fatima stun St Mary’s at Kearsney hockey fives
Durban High School retain boys’ title and Our Lady of Fatima stun St Mary’s DSG in girls’ final at Kearsney Hockey Fives as 25 teams contest weekend tournament.
-
Dirk Postma wys nuwe dagbestuur vir 2026/2027 aan
Vyf Graad 11-leerders aangewys as Dagbestuur vir 2026/2027 by Dirk Postma as Ds. Erik van Alten beklemtoon belangrikheid van wysheid in leierskap.
-
Dasse verower ses trofeë om Interskole 2026 titel te wen
Langenhoven verower ses trofeë, insluitend netbal en al drie hokkietitels, om Interskole 2026 algehele wenners te word teen Overberg in Riversdal.
-
Oranje kondig Sportkapteine vir 2027 aan
Hoër Meisieskool Oranje, bekend vir sy uitmuntendheid op alle sportterreine, het die sportkapteine vir 2027 aangewys. Hierdie toegewyde leiers – van atletiek tot skaak en tennis – gaan die skool se trotse sporttradisie verder dra en met passie en vasberadenheid…
-
Hoofleiers en Koshuisleiers 2027 – Oranje Leierspanne gereed vir uitdaging
Oranje het sy hoofleiers en koshuisleiers vir 2027 aangewys – ’n toegewyde span jong vroue wat die skool se tradisie van trots, diens en leierskap met waardigheid sal voortdra.
-
BVHS Redenaars blink uit by Artistatue-finaal
BVHS redenaars neem van 27–29 Augustus deel aan die Artistatue-finaal by Hoërskool Kemptonpark. Sterkte aan al die finaliste
-
Skoleligaresies – Stellenbosch bergfietsryers blink uit
Hoërskool Stellenbosch-bergfietsryers behaal puik podiumplekke in Malmesbury; skool lê tans 3de in All Stars-kompetisie.
-
Hoekie Cheerleaders skryf geskiedenis met volgehoue oorwinnings
Hoekie Cheerleaders behaal vierde opeenvolgende oorwinning by Show Your Talent — ’n triomf van dissipline, spanwerk en volharding.
-
Allegretto Toneelfees – BVHS Tienertoneel maak hul merk
“Ons tienertoneelspan het blink uitgeblink by Allegretto: silwer en brons vir Ossewa en Skaakmat – ’n ware viering van talent en toewyding!”













