
-
o.9A-Krieketspan – Truidjies wys hul krag teen St Andrew’s School
Truida Kestell se o.9A-krieketspan het sterk teen St Andrew’s School meegeding, met Dian Schoombie wat uitgestaan het met 62 nie uit nie en uitstekende sportmanskap op die veld.
-
Double Tournament Glory for St Stithians College Water Polo
Saints Boys’ College celebrates dual triumphs as the 1st Team and u-15A side claim tournament titles, showcasing depth and dominance in water polo.
-
Dux-leerder van BVHS skitter met uitsonderlike prestasie
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste Dux-leerder, Zilni van Wyk, behaal ’n uitstekende gemiddeld van 95,1% en skitter met topuitslae in al haar vakke.
-
Hoërskool Brandwag, Hoofleiers 2027 | ’n Erfenis van Leierskap
Hoërskool Brandwag kondig met trots hul hoofleiers vir 2027 aan – ’n span wat tradisie, familie-erfenis en toewyding aan die skool verenig.
-
Wildeklawer Grey/OMS-byeenkoms -Steratlete sluit loopbane af
Oranje se steratlete, Danyelle Pienaar en Rumé Burger, het hul skoolatletiekloopbane op ‘n hoogtepunt afgesluit met rekords en medaljes.
-
Westville Boys’ High learners selected for KZN Water Polo IPT
Westville Boys’ High School celebrates learners chosen for KZN Water Polo teams and reserves ahead of the 2026 Inter‑Provincial Tournament in Cape Town.
-
Dirk Postma eerste en tweede in nasionale Bybelvasvra
Gereformeerde Skool Dirk Postma verower eerste, tweede én vierde plek in die 2026 Nasionale Rapportyers-Bybelvasvra se hoërskoolafdeling.
-
Ashton International College Ballito Snr College Heads 2026/2027
Ashton proudly introduces its 2026/2027 Senior College Heads, inspiring peers with courage, compassion, and a commitment to unity and excellence.
-
Anya Swanepoel skitter op rugby- en hokkieveld!
Hoërskool Gimnasium Paarl se hokkiekaptein, Anya Swanepoel, verteenwoordig SA in Desember teen Nederland – ’n bewys van talent wat grense oorsteek.
-
Gr. 11-leerders van Hoërskool Kalahari behaal gesogte toekennings
Hoërskool Kalahari het tydens hul 2026-prysuitdeling uitstaande Gr. 11-leerders vereer vir hul akademiese, sport- en kultuurprestasies.













