A farm owner was issued with an admission of guilt fine, and 23 undocumented foreign nationals allegedly in his employment arrested in the Vorstershoop area.
‘n Sesde liggaam is gevind ná ‘n soektog van meer as ‘n week nadat ‘n selfgemaakte boot op die Vaalrivier by Douglas omgeslaan het.
Die huidige projek by Riverton-watersuiweringsaanlegte word gedoen met die oog op die toekoms, en daar word reeds vir toekomstige tegnologieë beplan.
While the province has successfully moved several municipalities out of the worst audit categories, residents continue to suffer from unreliable services.
An “aggressive dual-intervention initiative” to rehabilitate broken road networks and transforming service delivery within Kimberley was launched this week.
Met die afgelope OVK-registrasienaweek het jeugdiges die eerstekeerregistrasie-afdeling oorheers deurdat 80% van nuwe registrasies op die kieserslys deur jonges gedoen is.
Due to consistent and heavy rainfall in the catchment area of the Fish River and Fish River Canyon in Namibia, 96 hikers had to be evacuated over the weekend.