Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | Aanlyn leer ideaal vir slim word, as jy dit slim gebruik
Gebruik die wêreldwyeweb ten beste om iets daadwerkliks by te leer, en nie net vir vlugtige, niksseggende en uitmergelende spookasem-tydsverdryf nie.
-
LEWENDE WATER | Leer doelbewus om uit bekende kring en gemaksone te kom
Ons sal doelbewus moet leer om uit ons bekende kring te beweeg – buite ons gemaksone – en te begin praat met mense van ander ouderdomsgroepe en uit ander geslagte,…
-
POTPOURRI | Sommige woorde laat ‘n mens rooi sien
Ons almal het woorde wat ons rooi laat sien. Woorde wat die moed wat ons in ons hart dra, deur ons liggaam laat uitvloei en in die grond onder ons…
-
TWYFELHOEKIE | Almal gaan deur diep waters; kontras kweek begrip
Aan die een kant vloede in die noorde van die land, terwyl die suidelike dele van die land in droogte na reën smag. Die uiteenlopende water-uitdagings herinner my hoe uniek…
-
KAMEELDORING | Prosa in plekname – elkeen skilder ‘n prentjie
As jy lank genoeg na ‘n landkaart staar, besef jy ons voorsate het nie net plekke en plase benoem nie; hulle het stories vertel. Daar is min lande in die…
-
MENING | Pad van 2026 lei vorentoe langs onbekende weë
‘n Mens wonder oor die roete van 2026 se pad. Hoeveel daarvan is ‘n hoofweg met vloeiende verkeer en bedagsame voertuigbestuurders? Hoeveel van die roete is smal bane met happe…
-
NARSISME | ‘Trauma onmeetbaar’ saam met meester van manipulasie
Hulle leef tussen ons. Sielkundiges verwys na hulle as narsiste. Hierdie mense wat van ander mense se aandag en energie en emosies, positief of negatief, afhanklik is vir oorlewing.
-
POTPOURRI | Poog om die minder goeie te verander; neem beste saam vir 2026
Neem die beste saam vir die nuwe jaar en maak gebruik van die geleenthede wat ‘n nuwe begin bied.









