Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
POTPOURRI | Onthou, dit kan die laaste keer wees
Om te weet wanneer die laaste van iets gaan aanbreek maak ons opgewonde; en ons kan daarvoor beplan. Daar is egter baie wat ons vir die laaste keer doen of…
-
TWYFELHOEKIE | Opregte dankbaarheid wys in dit wat jy bereid is om te gee
Dankie sê is iets wat ‘n mens leer. Ouma Plaas het gesê ‘n lewe van dankbaarheid moet ook wys in dit wat jy gee.
-
LEWENDE WATER | Die Here kom naby, op maniere wat niemand verwag nie
Die Here laat ongemaklike plekke van gedaante verwissel na ‘n plek waar sy heerlikheid openbaar word.
-
MENING | Besin oor Kersgeskenke, koopgewoontes en liefdesorg
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.
-
MENING | Nuwe insigte verskyn staande, sittend, wagtend by lisensiekantoor
Jy het geweet – van die oomblik verby die sonverbleikte kennisgewingsbord, deur die hek die lisensiekantoor se terrein in, dat ‘n sak vol moed en geduld, en ‘n bottel drinkwater…
-
POTPOURRI | ‘Dit gaan goed, dankie’ (maar hoe gaan dit werklik?)
Gaan dit altyd goed? Of is dit ‘n goedbedoelde leuen? Of gaan dit goed met sekere aspekte, en met ander nie?
-
TWYFELHOEKIE | Leef en beleef só dat elke dag voluit benut word
In hierdie tyd wonder ek of ons genoeg moeite doen om ons dae goed deur te bring en met dinge wat goed is, vol te maak.
-
KAMEELDORING | Vermanings herhaal hulself oor geslagte heen
Dieselfde vermanings herhaal hulself gereeld oor geslagte heen: wat ouma vir ma geleer het, en ma vir kinders, is soms pure herhalings.
-
KAMEELDORING | Vir hulle brand die kers vir ewig in ons hart
Hoekom moet dit sy wees? Hoekom nie die bedrieërs, die korruptes, die moordenaars, die leuenagtige arrogante politici wat hul eie mense vertrap nie.
-
POTPOURRI | Byname g’n bysaak; gee kleur en interessante storie
Byname. Soos doopname of noemname is dit iets wat ons gewoonlik nie vir onsself kies nie. Soms word dit tydens ‘n sekere voorval aan iemand toegedig en dra die persoon…








