Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
KAMEELDORING | Diepe wysheid verskuil in elke druppel reën
Daar is iets byna heiligs aan die oomblik wanneer die eerste druppels op die sinkdak val. Druppels op die aarde neerplof. Die reuk wat uit die aarde opstyg. Dit is…
-
POTPOURRI | Jou doopnaam was nie jou besluit nie – elke naam dra ‘n storie
Elke doopnaam het ‘n storie. Soms verander mense later jare hul name of voeg nog iets by; soms bring die verskillende maniere om ‘n naam te spel, hoofbrekens.
-
TWYFELHOEKIE | Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie
‘n Mens bou bande, net deur te groet. ‘n Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie. Soms kom die grootste verandering deur klein gewoontes en doodgewoon net…
-
FOTO | Wind waai beloftes van laat lentereën aan
November, die warmste maand van lente in die suidelike halfrond, het aangebreek. Dae is meestal goed warm, terwyl nagte steeds ‘n koeligheid bring. Met die “reënwind” wat byna daagliks waai,…
-
MENING | Om te protesteer of nie, dit bly die vraag
Protes-optredes vind gereeld oor die wêreld heen plaas. Kan dit vir die wie protesteer, verandering bring; of is dit bloot ‘n ongerieflike aksie?
-
KAMEELDORING | Kaaskrul op die kop lei tot pret-oomblikke in leertyd
‘n Kaaskrul op die kop lei toe tot vele prettighede by die Rooy-gesin – en ‘n ideale voorlees- en luisteraktiwiteit…
-
POTPOURRI | Kweek gerus begrip vir ander se tyd en uitdagings
Baie kliënte verstaan nie die konsep dat professionele beroepe wat ‘n diens lewer in terme van tyd werk nie.
-
TWYFELHOEKIE | Moenie opgee hier aan die einde; maak jou jaar sterk klaar
Wanneer ‘n mens November binnegaan, kom jy agter nou raak dit einde van die jaar. Mense praat van kom ons los hierdie en daardie vir volgende jaar. Maar maak jou…
-
MENING | Sal liefdevolle versorging nog ‘n verskil aan dié hoofstad kan maak?
Dit is ironies dat Kimberley, wat op 2 September 1882 die eerste stad in die suidelike halfrond geword het om elektriese straatligte in werking te stel, se strate snags nou…
-
POTPOURRI | Om sukses, vreugde te bereik verg om uitdagings te oorbrug
Elke mens het sy eie uitdagings. Die feit dat jy so lank getroud is, beteken nie dit was maklik nie. Die feit dat jy werk het, beteken nie dat jy…








