Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | Hongersnood steeds ‘n werklikheid, so ook voedselvermorsing
Altesaam 232 jaar nadat Marie Antoinette van “laat hulle koek eet”-faam se kop gerol het, is die spreekwoordelike brood en koek buite bereik vir ‘n geraamde 673 miljoen mense oor…
-
TWYFELHOEKIE | Sulke mense is bitterder as gal en erger as galbitter
Ouma Plaas het ons geleer om nastergal te eet, maar was wys om ons ook te leer van galbitter – soos sommige mense is.
-
POTPOURRI | Naam van bekende as roete-aanwysing ‘rafel senuwees uit’
Om padaanwysings te volg met ‘n straatnaam, wat na ‘n bekende leier vernoem is, is soms nie so eenvoudig nie.
-
LETTER | ‘Dear Psychologist, we are waiting for a rescue that never comes’
In a letter, a patient expresses disappointment at a state hospital, feeling forgotten and abandoned by mental health professionals who are failing to provide support and care.
-
MENING | Nuwe horison leer jou altyd iets, of bevestig wat jy weet
Die meeste Noord-Kaapse dorpe is trietsig en oorgeneem deur moedeloosheid. Die enkeles waar hoop groei, is beheer en bestuur merkbaar.
-
POTPOURRI | Elke jaar het sy eie probleme, elk met sy eie lesse
Elke jaar het sy eie probleme, en uit elkeen van die situasies kan ‘n mens iets leer.
-
TWYFELHOEKIE | ‘Dié een woordjie is die geheim van die lewe’
In sy tagtigs het dié oom nie meer iets om te bewys nie, en hy vertel van die heel belangrikste woord waarvan hy die lewe geleer het.
-
MENING | Swak konsentrasie? Angstig? Leer om jou selfoon soms neer te sit
Al meer skole verban selfone tydens skoolure, en leerlinge vind weer uit hoe om mekaar in die oë te kyk en te gesels, terwyl konsentrasie verbeter.
-
KAMEELDORING | Hulle laat die hart tjilp van vroegoggend tot laat
Die oggendsang van voëls bring vreugde, en hul gedrag leer geduld en volharding. Hulle leer ons ook van saamleef.
-
POTPOURRI | Waarom doen jy dit wat jy doen?
Die tyd snel verby, en elke dag is ons besig om dinge te doen – sommige waarvan ons nie eens bewustelik doen nie.







