Hofsake
-
Vertragings in toedien van BKS-entstof kos boere miljoene, sê VL
Die Hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag 28 April aksie van die minister van landbou afgedwing oor stadige vordering in finalisering van BKS-plan.
-
Verhoor van advokaat en haar pa in Augustus, ondanks besware
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.
-
Swartruggens-skool: Departement beveel om veiligheid en hulpbronne te verbeter
Die veiligheid en opvoedkundige behoeftes van leerders by die Swartruggens Gekombineerde Skool moet onmiddellik deur die provinsiale departement van onderwys verbeter word.
-
Regter kap speaker oor interdik, Peters moet moontlik self vir regskoste opdok
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn doen aansoek om uitstel
Die hofsaal in die hooggeregshofsaal in Kimberley was Vrydag volgepak met vakbondlede wat die likwidasie van die Ekapa-myn in die stad teenstaan.
-
Jarelange werker aangekla van moord op perdeafrigter by renbaanperseel
‘n Man wat jare lank vir Jannie Borman (73) in Kimberley en Viljoensdrift gehelp het om sy renperde af te rig is van die moord op Borman aangekla.
-
Senior staatsadvokaat van Kimberley bly agter tralies: ‘Niemand bo reg verhewe’
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.
-
Veroordeelde vryskutjoernalis ‘is nie normaal’ hoor hof voor vonnisoplegging
Die veroordeelde en voormalige vryskutjoernalis en woordvoerder, Douglas Mthukwane, se vonnis word Vrydag gelewer ná die hof gehoor het dat hy aan sekere sielkundige toestande ly.










