Hofsake
-
Solidariteit wen hofsaak teen raskwotas vir die regsberoepe
Volgens Solidariteit ondermyn die rasseteikens nie net die onafhanklikheid van die regsberoep nie, maar plaas dit ook ʼn onrealistiese finansiële las op regspraktisyns.
-
‘Pienk trots’ | Kan Kimberley se flaminke weer nes maak?
Kenners is onthuts oor bewerings dat Kimberley se flaminke terug is, Kamfersdam se water “suiwer is” en die “pan weer in ‘n pienk tapyt van flaminke verander het”.
-
Appèluitsprake plaas soeklig op ‘gruwelikheid’ van verkragting
Die hooggeregshof in Kimberley het uitspraak gelewer in twee afsonderlike appèlsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas.
-
Gesinne in geldnood nadat G4S-hofsaak reeds 3 maande sloer
Die 500 werkers van ‘n gevangenis in Bloemfontein is nou al drie maande sonder werk en Solidariteit se poging om die proses te bespoedig, het misluk.
-
Ouetehuis-mishandelingssaak weer uitgestel tot November
Die saak teen Lynette Brummer en haar vyf medebeskuldigdes in die kontroversiële Welkom-ouetehuis-aanrandingsaak is weereens uitgestel, die keer voorlopig tot 2 November vir konsultasie.
-
Man wat glo “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak se saak tot 16 November uitgestel
Die man wat glo al meer as ‘n dekade “seksueel op die jong seuns van Virginia jag maak” se verhoor is uitgestel. Hy staan tereg op aanklagte van seksuele aanranding, verkragting en die besit van kinderpornografie.
-
Vroue in Noord-Kaap opnuut gemaan om ten alle tye van veiligheid bewus te wees
Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
-
Pato 10-hofsaak: Saak uitgestel tot Maart 2027
Die R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak is tot Maart 2027 uitgestel, terwyl ondersoeke en moontlike verdere aanklagte steeds afgehandel moet word.
-
Vioolsdrift-moorde: Beskuldigde sê glo dat hy ‘mense geskiet’ het
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na die polisiekantoor te neem, gesê dat hy “mense geskiet” het.
-
Hof lewer uitspraak oor twee ná vriend oorgenooi is om hom dood te maak
Getuienis ter strafversagting en strafverswaring word vandag in die Hooggeregshof aangehoor in die saak van twee mans ná ‘n vriend se dood.










