Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ma, ouma en skrywer van Hawston stel boek op Jeugdag bekend
Sy wil graag met haar boek ander vroue inspireer. Leane Koopman vertel meer oor haar passies in die lewe.
-
Talle in die Overberg al 25 dae sonder krag na die onlangse storms
Inwoners van die Theewaterskloof-munisipaliteit is nou al amper 25 dae sonder elektrisiteit na die storms in Mei.
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Die Classics for All-musiekfees in Greyton bekoor wyd
Die Classics for All-musiekfees wat jaarliks in Greyton en Genadendal aangebied word, is ná 22 jaar sonder twyfel as een van die oudste en belang- rikste klassieke musiekfeeste in die…
-
Seediere in wind en storms beseer; African Penguin and Seabird Sanctuary help
Die storms wat die Overberg onlangs getref het, het menige mens gestrand gelaat, met paaie wat gesluit is. Ander was in die donker gehul toe dorpe vir dae sonder elektrisiteit…
-
Dierewelsyn in Grabouw dringend op soek na skenkings
“Ek sal doodgaan vir diere,” vertel Shirley Surridge van Grabouw. Shirley is passievol oor dit wat sy doen en as sy jou vertel oor die nood daar buite, dan rol…
-
Brooklyn, jongste skeidsregter van Boland, gereed vir die rugbyseisoen
“Ek kom uit ‘n rugbyhuis. Ons as gesin het gereeld voor die TV gesit en rugby gekyk – veral as dit ‘n Wêreldbekerreeks was. Maar, om eerlik te wees –…
-
Stem nou vir Gansbaai om Dorp van die Jaar te wen
Kwêla-kykers het duidelik gewys dit is hulle “wat vir Gansbaai lekker maak”, want dié kusdorp is as die Wes-Kaap se finalis vir Kwêla- Dorp van die Jaar aangewys. Kan Gansbaai…
-
Irna van Zyl stel haar nuwe boek in Hermanus bekend
Aanhangers van Irna van Zyl se boeke is dit eens – hulle kan nie wag vir die volgende saga van die baasspeurder Storm van der Merwe nie. En wat die…
-
Heidehof in Caledon se konsert ‘n reusesukses
“Trou is nie perde koop nie” is ‘n bekende Afrikaanse idioom. Dit is gewis ook nie iets om oor te lag nie, maar as dit ‘n agterstevoorbruilof is, mag ‘n…










