Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Die Classics for All-musiekfees in Greyton bekoor wyd
Die Classics for All-musiekfees wat jaarliks in Greyton en Genadendal aangebied word, is ná 22 jaar sonder twyfel as een van die oudste en belang- rikste klassieke musiekfeeste in die…
-
Seediere in wind en storms beseer; African Penguin and Seabird Sanctuary help
Die storms wat die Overberg onlangs getref het, het menige mens gestrand gelaat, met paaie wat gesluit is. Ander was in die donker gehul toe dorpe vir dae sonder elektrisiteit…
-
Dierewelsyn in Grabouw dringend op soek na skenkings
“Ek sal doodgaan vir diere,” vertel Shirley Surridge van Grabouw. Shirley is passievol oor dit wat sy doen en as sy jou vertel oor die nood daar buite, dan rol…
-
Brooklyn, jongste skeidsregter van Boland, gereed vir die rugbyseisoen
“Ek kom uit ‘n rugbyhuis. Ons as gesin het gereeld voor die TV gesit en rugby gekyk – veral as dit ‘n Wêreldbekerreeks was. Maar, om eerlik te wees –…
-
Stem nou vir Gansbaai om Dorp van die Jaar te wen
Kwêla-kykers het duidelik gewys dit is hulle “wat vir Gansbaai lekker maak”, want dié kusdorp is as die Wes-Kaap se finalis vir Kwêla- Dorp van die Jaar aangewys. Kan Gansbaai…
-
Irna van Zyl stel haar nuwe boek in Hermanus bekend
Aanhangers van Irna van Zyl se boeke is dit eens – hulle kan nie wag vir die volgende saga van die baasspeurder Storm van der Merwe nie. En wat die…
-
Heidehof in Caledon se konsert ‘n reusesukses
“Trou is nie perde koop nie” is ‘n bekende Afrikaanse idioom. Dit is gewis ook nie iets om oor te lag nie, maar as dit ‘n agterstevoorbruilof is, mag ‘n…
-
Bedrogbeskuldigde van Bredasdorp se saak tot Augustus uitgestel
Die voormalige eiendomsagent Amy Neethling van Bredasdorp, wat beskuldig word van miljoene rande se bedrog, het Donderdag weer in die Bredasdorp-landdroshof verskyn. Neethling, wat tans op waarskuwing vrygelaat is, staar…
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.










