Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
-
Jeugmark in Caledon ‘n groot sukses
Dit was omtrent ‘n miernes van bedrywighede toe Lil Antz hul jeugmark op Jeugdag by die Every Nation Church in Caledon gehou het. Die jong entrepreneurs se stalletjies het ‘n…
-
Leerders van Swartberg Primêr oor toekomsdrome ingelig
‘n Loopbaanklub is by ‘n laerskool in Caledon gestig.
-
Caledon-biblioteek vier Jeugdag met speletjies en praatjie
Caledon-biblioteek het tydens Jeugdag na die jongmense in die streek uitgereik.
-
Boer van Grabouw glo jongboere waarborg die toekoms
Boer van Grabouw as Agri-Wes-Kaap se jongboer van die jaar aangewys.
-
Steeds sonder krag vanaf 11 Mei: Overberg-inwoners nou keelvol
Die inwoners van die Overberg is keelvol vir die feit dat hulle steeds sonder krag sit.
-
Deveney-moordenaar se ma hou vol met saak teen vroue
Die moordenaar van Deveney Nel se ma hou vol met saak teen twee aktiviste.
-
Biblioteek in Caledon hou spesiale teedag vir bejaarde inwoners
Internasionale Teedag is in Caledon gevier en inwoners het heerlik om ‘n koppie tee gekuier.
-
Die lede van Caledon se vrouelandbouvereniging baie bedrywig
Die vroue van Caledon-VLV was die afgelope tyd baie bedrywig – van ‘n praatjie oor parkinsons tot kruie en kleure.
-
Lede van Oase-dienssentrum en inwoners van die Herberg in Caledon vier Afrikadag
Afrikadag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die Organisasie vir Eenheid in Afrika (OEA). Hierdie herdenking het die eerste keer op 25 Mei 1963 in Addis Ababa, Etiopië…










