Hermanus Times
-
Wilderness Search and Rescue (WSAR) attended to seven separate incidents on Table Mountain on Saturday (24 October), among them an overnight mission to bring a stranded, injured hiker to safety from a cliff.
-
Desperate onderwysers reik uit na minister van polisie om bendegeweld op skool te help vas vat.
-
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n sprankelende teenwoordigheid gekenmerk is, Saterdag (3 Oktober) in Hongkong tot ’n einde gekom het.
-
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.
-
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
A major drug seizure on the N2 highway outside Grabouw has led to the arrest of a 60-year-old man.
-
Lede van die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) het in Junie nie net geleer hoe om pragtige kunswerke te maak nie, maar ook ‘n baie suksesvolle pretdag aangebied. Nadat die […]










