Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
-
NAMPO Kaap lok baie voete na Bredasdorp
Die grootste ekspo van sy soort, NAMPO Kaap word weer volgende week in Bredasdorp gehou.
-
Skeppers van ‘Boy van die Suburbs’ en ‘Die Gang’ vereer in liedjietuin
Twee legendes in die Afrikaanse musiekwêreld is verlede week in die FAK-Liedjietuin vereer.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Nog ‘n skool by messtekery in Bredasdorp betrek
Nog ‘n skool is betrek by messtekery na afloop van sportbyeenkoms in Bredasdorp.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Kalfiefeeskomitee in Hermanus vat hande om omgeegemeenskap te skep
Die Swop Shop- en herwinningsprojek gaan nog baie help.
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
Caledon-rugbyklub stuk-stuk opgekikker met hulp van gemeenskap
Die gemeenskap help om Caledon-rugbyklub op te kikker.










