Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bederf jouself en skink op 1 Mei ‘n glasie sauvignon
Op internasionale Sauvignon Blanc-dag, wat op 1 Mei gevier word, word die karaktereienskappe van die wyn ten volle geniet.
-
Hoërskool Hermanus val vas teen Swartland van Malmesbury
In ‘n derby-wedstryd tussen Hermanus en Swartland was Swartland net te sterk en Hermanus maklik gewen.
-
Die naweek se rugby in die Overberg gaan vir baie opwinding sorg
Die naweek gaan weer gekenmerk word deur opwindende rugby. Selfs die Walkerbay Babes gaan kragte meet op Atlantics se veld.
-
Inwoners kom ‘vreedsaam’ by Knoflokskraal op die N2 byeen om griewe te lug
Knoflokskraal-inwoners het vanoggend al langs die N2 by die ingang van hul buurt bymekaargekom om hul griewe te lug.
-
Patricia de Lille open vuurtoring by die mees Suidelike punt van Afrika
Na vier jaar se geswoeg en sweet, is die ikoniese vuurtoring-aanleg in L’Agulhas uiteindelik teen ‘n koste van R81 miljoen voltooi en op 14 April amptelik geopen toe die minister…
-
STEM NOU: Gansbaai ‘n finalis vir ‘Kwêla’ se Dorp van die Jaar
Inwoners van Gansbaai was Sondagaand baie ingenome toe hulle hoor Gansbaai is as ‘n finalis vir Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie vir die Wes-Kaap aangewys. Ander dorpe waarteen Gansbaai…
-
Caledon-Rapportryers as beste korps in land vereer
Die Caledon-Rapportryers is op die tweejaarlikse Nasionale Rapportryersberaad, wat onlangs by die Dinokeng-Voortrekkerkamp buite Pretoria gehou is, met verskeie toekennings vir die afgelope termyn vereer. Hulle het onder meer die…
-
‘Geregtigheid vir pa en vredemaker’ van Mount Pleasant in Hermanus
Verlede jaar se Kerstyd is iets wat die familie en vriende van die 26-jarige Benetoh Wyngaardt wil vergeet. Dié gewilde inwoner van Mount Plea- sant in Hermanus is op 7…
-
Hoogspringatleet van Caledon bereik groter hoogtes – vir sy oupa
Matao le Roux, Caledon se 17-jarige hoogspringsensasie, het sy ASA-o.18-hoogspringtitel op die ASA-ouderdomsgroepbyeenkoms, wat van 26 tot 28 Maart in Germiston gehou is, suksesvol verdedig asook ‘n persoonlike beste prestasie…
-
Biblioteekweek wyd in die Theewaterskloof-omgewing gevier
Biblioteke is soveel meer as ‘n plek waar boeke vir uitgeneem word. Biblioteke is ‘n integrale deel van hul gemeenskappe deur die verskeidenheid dienste en programme wat hulle aan die…










