Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druifseisoen
Gehalte-tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025-’26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier-Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen vir produsente…
-
Brandstigting dalk die oorsaak van verwoesting in die Overberg
Die brande wat al meer as 38 000 hektaar in die Overberg verwoes het, die lewe van ‘n tier by Panthera Big Cat Sanctuary buite Stanford geëis en menige inwoner dakloos…
-
Polisie van oor die Wes-Kaap waarsku teen bedrog
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Kol. André Traut, ‘n polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
-
Ovies in Caledon pronk weer met 100%
Die Hoërskool Overberg in Caledon het sy tradisie van ‘n 100%-matriekslaagsyfer weer eens gestand gedoen. Die 94 matriekleerders van 2025 het besonder goed gevaar. Altesaam 77 het met graad-toelating geslaag…
-
Caledon-biblioteek hou kinders tydens vakansie besig
Die vakansieprogramme wat die Caledon-biblioteek elke skoolvakansie vir laerskoolleerders aanbied, is iets waarna die kinders altyd uitsien. Die Desember-program was kort en het net oor drie dae gestrek, maar dit…
-
Hoërskool Bredasdorp se leiers werk in vakansie
Die begin van die vakansie was vir die hoofleiers van die Hoërskool Bredasdorp maar ‘n besige tydperk waarin hulle baie geleer het. Die hoofleiers van vanjaar het vroeg in Desember…
-
Overbergers wys hulle kan saam staan nadat hulle saam veg teen vlamme
Die Overberg-streek het aan die begin van Januarie een van sy grootste beproewings in dekades beleef toe ‘n als vernietigende veldbrand deur die kusgebied gejaag het. Dié verwoestende brande, wat…
-
Vurige Ceejay van Botla Fire is nou ‘n kontrak by die Pumas aangebied
Klubrugby het sy doel gedien . . . Dit is hoe menige ondersteuner voel as hulle hoor van jong spelers wat week ná week hul hart vir hul plaaslike rugbyklubs uitspeel en dan…
-
Matao le Roux (16) van Caledon spring in Afrika-Spele
Matao le Roux, die 16-jarige Afrika-kampioen in hoogspring vir o.18-seuns, neem dié week aan die Afrika-Jeugspele (African Youth Games) in Luanda, Angola, deel. Matao, wat in Caledon woon en ‘n…










