Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Mense van Greyton vat hande om vloedslagoffers te help
Met die oorstromings wat die Overberg-streek verlede week getref het, is gemeenskappe oorval met weldoeners wat uit hul pad gegaan het om te help. Die hewige storms verlede Maandag (9 Februarie)…
-
Twee verdrinkings in die Overstrand die afgelope week aangemeld
Twee verdrinkings is weer die afgelope week in die Overstrand aangemeld. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ’n 26-jarige Zimbabwiese man by die Botrivier-strandmeer naby Fisherhaven vermis geraak. “Die NSRI-Hermanus…
-
Wenke oor hoe om seeskilpaaie in die Overberg te red
Dit is menige se gunsteling-seedier – seeskilpaaie. Hierdie interessante dier het die verbeelding van klein en groot met die rolprent Finding Nemo aangegryp, maar die werklikheid is dat dié diere…
-
Ketels by Helderstroom verwyder nadat gevangenes mekaar met kookwater gooi
As dit nie oor vervoerprobleme gaan nie, gaan dit oor gevangenes wat mekaar met kookwater toetakel – dit is wat alles by Helderstroom-korrektiewe dienste buite Caledon gebeur. Singabakho Nxumalo, woordvoerder…
-
Ovies in Caledon tweede beste tegniese skool
Die Hoërskool Overberg in Caledon het nie net ‘n 100%-matriekslaagsyfer in die 2025-matriekeindeksamen behaal nie, maar het onlangs ook ‘n gesogte toekenning ontvang (“Ovies pronk weer met 100%”. Hermanus Times,…
-
Caledon-vrouelandbouvereniging leer meer oor Noorweë
Die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) het hul 2026-program op ‘n feestelike noot afgeskop deur ‘n teepartytjie vir lede en gaste op 5 Januarie aan te bied. Die jaarprogram is bespreek…
-
Saam hou belangegroepe die Cliff Path skoon en sit nuwe kennisgewingsborde op
Saam-saam loop hulle die ekstra myl om een van Hermanus se mees geliefde toeristeaantreklikhede skoon en netjies te hou. Die Cliff Path was al om verskeie redes in die nuus,…
-
Topspanne van die Overberg deel van gesogte rugbytoernooie
Die rugbyliga het nog nie eens begin nie, maar spanne in die Overberg is al hard besig om te oefen om vanjaar die beste in hul streek te wees. Saterdag…
-
Wat om te doen as jy op beseerde wilde diere in die veld afkom
Brande is ‘n werklikheid en baie mense het teruggedink aan die Bettysbaai-brande in 2019 en in 2024 wat nie net lewens gekos het nie, maar ook mense se huise in…
-
Geldknyp by Helderstroom-korrektiewe sentrum laat werkers sonder vervoer
‘n Ernstige begrotingstekort het talle korrektiewe beamptes by die Helderstroom Korrektiewe Sentrum in die Wes-Kaap sonder vervoer na hul werk gelaat en dreig om ‘n reeds kritieke personeelkrisis by dié…









