Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Disa hou sportdag vir senior burgers in Grabouw
Age-in-Action is ‘n nieregeringsorganisasie (NGO) wat hom vir die welstand van senior burgers beywer. Hulle verteenwoordig meer as 2,7 miljoen ouer mense en meer as 800 NGO’s is lede van…
-
‘n Groot seder van Hermanus het geval; gemeenskap gaan hom mis
Hy was geliefd in Mount Pleasant, ‘n ware heer en ‘n “meester” wat menige inwoner van Hermanus deur die skoolbanke gesit het. Leslie Valentine is op 15 Maart in die…
-
Nóg dorpe in die Theewaterskloof-gebied kla oor sportgeriewe
Kort nadat die berig oor die Caledon-sportveld verlede week in Hermanus Times verskyn het (“Callies crisis deepens”, Hermanus Times, 11 Maart) is die koerant oorval met oproepe van ander dorpe wat…
-
Vroue van die Sirkel Overberg kom weer byeen in Hermanus
Die VLV Sirkel Overberg het pas sy 92ste konferensie Woensdag 11 Maart in die NG kerk Onrusrivier aangebied. Die Sirkel Overberg bestaan uit sewe VLV-takke, naamlik Hermanus, Bredasdorp, Caledon, Gansbaai, Jongensklip,…
-
Wat kos jou geliefde troeteldier jou werklik elke maand?
Wat kos dit regtig om ‘n hond of kat aan te hou en te versorg? Om ‘n hond of kat in jou huis te verwelkom, bring vreugde, geselskap en onvoorwaardelike…
-
Emoji-beweging reik weer uit met pretdag in Myddleton
Emoji Movement, ‘n organisasie sonder winsoogmerk, het Saterdag 28 Februarie ‘n pretdag vir die hele familie in die Myddleton-parkie aangebied. ‘n Span van die Caledon-brandweer het balspeletjies soos sokker met…
-
‘Vuurtoringvroue’ stap ‘n ekstra myl om geld vir liefdadigheid in te samel
Die immergroen en gewilde stapgroep die Vuurtoring-na-vuurtoringvroue – in Engels bekend as die Lighthouse2Lightouse Ladies – het pas ‘n reusemylpaal bereik toe hulle hul uitmergelende voetslaanroete van Afrika se mees…
-
Klein Ovies pronk met modeparade van herwinbare produkte
Wanneer die leerders en personeel van Klein Ovies ‘n geleentheid aanbied, doen hulle dit met oorgawe. Die klinkklare bewys hiervan was die graad 7-modeparade wat Vrydag 6 Maart in die skoolsaal…
-
Dís waarvoor jy jou kruisie trek in die komende munisipale verkiesing
Met die plaaslike verkiesing wat al nader kom, is dit noodsaaklik om te weet hoe en vir wie om jou kruisie te trek.
-
Elim-wynboer wys wat passie vir sy beroep kan doen
Vyf toonaangewende rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf is op 5 Februarie by die jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid vereer, en een van hulle is van die Overberg. Denzel Swarts, die verkoops- en handelsmerkbestuurder van…










