Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Die R43-pad tussen Hermanus en Kleinmond eis nóg ‘n lewe
“Dit staan deesdae bekend as die pad van die dood…” Dit is hoe inwoners van die Overberg voel nadat nog ‘n lewe op die R43 naby Benguela Cove verloor is.…
-
Onderwysers in die Overberg wys dat samewerking leer kan versterk
Die Overberg-onderwysdistrik bly verbind tot die bevordering van gehalte-onderrig deur die toepassing van samewerkende leerbeginsels, soos vervat in die teorieë van Lev Vygotsky. Hierdie benadering, wat die belangrikheid van sosiale…
-
Boekedag in skole oor die Overberg heen gevier
Sedert Unesco, die Verenigde Nasies se opvoedkundige, wetenskaplike en kulturele organisasie, Wêreldboeke- en kopieregdag in 1995 ingestel het om lees, publisering en kopiereg te bevorder, word dié dag jaarliks op…
-
Plaasseun van Hermanus blink uit in moderne vyfkamp
Vir Daniël Grove bestaan daar nie iets soos om die handdoek in te gooi nie. Dié 16-jarige Hermanus-inwoner, wat op ‘n plaas in die Hemel-en-Aarde-vallei woon, het net een doel…
-
Kom geniet klassieke musiek in die mooi Overberg
Wat as ‘n intieme winterfees met twee uitvoerings en ‘n handjievol liefhebbers van klassieke musiek begin het, is nou – 22 jaar later – as die “Classics for All” stewig…
-
Die Hermanus Kalfiefees bied weer iets vir almal
Die Hermanus-Kalfiefees, wat van 5-10 Augustus gehou word, het Saterdag sy nuwe program bekendgestel. Die fees, wat vanjaar 26 jaar van topproduksies, musiek en plesier vier, gaan weer eens nie…
-
Bekende radiostasie in die Overberg vier mylpaal
Die gemeenskapsradiostasie Radio Overberg het Saterdag 11 April sy 15de bestaansjaar in die galery van Kapula Candles gevier. Ter viering van hierdie mylpaal is verskeie uit- en opvoerings asook kompetisies…
-
Caldon-Rapportryers se jaarlikse afvalete weer ‘n groot sukses
Die Caledon-Rapportryers se jaarlikse afvalete is ‘n geleentheid wat altyd groot byval vind. Afvalliefhebbers kon kies tussen vaal- of kerrieafval, wat lank en stadig in ysterpotte oor kole gekook is,…
-
Inwoners van die Overberg leer meer oor brande
AfriForum se Boland-takke het op 11 en 12 April ‘n suksesvolle rampbestuur- en veldbrandopleidingsessie in Pearly Beach bygewoon. Tarien Cooks, ‘n rampbestuurspesialis by AfriForum, het dié opleiding vir onderskeidelik die Worcester-,…
-
Matao le Roux van Caledon nou ook die senior hoogspringkampioen
Matao le Roux is maar 17 jaar oud en is ook die Suid-Afrikaanse senior hoogspringkampioen.










