Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Geliefde Tannie Louis van Caledon onthou as omgeemens
Louisa Maria Kinniar, ‘n geliefde en gerespekteerde inwoner van Caledon, is op 28 Desember in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Tannie Louis, soos almal haar genoem het, is op…
-
Boland-Dames skitter tydens internasionale wedstryd in Hawston
Vrouerugby floreer deesdae wêreldwyd – nie net het die Springbokvroue vriend en vyand verras met verlede jaar se Wêreldbekerreeks toe hulle bo verwagting die kwarteindstryd gehaal het nie, maar die…
-
Geskenke moedig onnies van Hoër- en Laerskool Overberg aan
Die begin van ‘n nuwe skooljaar word altyd met opgewondenheid begroet. Leerders sowel as onderwysers is ná ‘n lang somervakansie uitgerus en sien uit na die bedrywighede van die jaar.…
-
Nie almal altyd so dapper oor die eerste skooldag nie
‘n Atmosfeer van opgewondenheid het geheers toe die gr. R-leerders Woensdag 14 Januarie by Swartberg Primêr vir hul eerste skooldag aangemeld het. Die 128 gr. R-leerders het netjies uitgevat en…
-
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druifseisoen
Gehalte-tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025-’26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier-Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen vir produsente…
-
Brandstigting dalk die oorsaak van verwoesting in die Overberg
Die brande wat al meer as 38 000 hektaar in die Overberg verwoes het, die lewe van ‘n tier by Panthera Big Cat Sanctuary buite Stanford geëis en menige inwoner dakloos…
-
Polisie van oor die Wes-Kaap waarsku teen bedrog
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Kol. André Traut, ‘n polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
-
Ovies in Caledon pronk weer met 100%
Die Hoërskool Overberg in Caledon het sy tradisie van ‘n 100%-matriekslaagsyfer weer eens gestand gedoen. Die 94 matriekleerders van 2025 het besonder goed gevaar. Altesaam 77 het met graad-toelating geslaag…
-
Caledon-biblioteek hou kinders tydens vakansie besig
Die vakansieprogramme wat die Caledon-biblioteek elke skoolvakansie vir laerskoolleerders aanbied, is iets waarna die kinders altyd uitsien. Die Desember-program was kort en het net oor drie dae gestrek, maar dit…










