Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Akteur en gemeenskapsaktivis namens Riviersonderend in Spanje
Vir Jaco Koen van Riviersonderend is kuns – en om kuns onder die jeug te ontwikkel – absoluut alles.
-
Overbergspanne gee ondersteuners weer nuwe hoop
D ie twee Overbergspanne Safcol en Botrivier het ná ‘n swart naweek verlede week hul ondersteuners weer hoop gegee toe hulle die afgelope naweek wegholoorwinnings tydens die Sanlam-Boland-Top-12-kampioenskap aangeteken het.…
-
Stanford-inwoner se seep-saak floreer
Met haar sensitiewe vel en liefdie vir natuurlike produkte het Nicolene Gericke van Stanford Hills 23 jaar gelede die geloofstap geneem en Antjie’s Handmade Naturals begin. Antjie’s Handmade Naturals is…
-
Emoji-beweging hou kankerbewusmaking in Myddleton
Emoji Movement, ‘n organisasie sonder winsbejag, het Saterdag 11 Oktober ‘n stap en boomdrapering deur Myddleton se strate ter bewusmaking van kanker gehou. Hoewel Oktober Borskankermaand is, het Emoji Movement…
-
Genadendal-inwoner tevrede met haar eerste pikantrissie-oes
Die 24-jarige Caitlin Fourie is passievol oor volhoubare groenteverbouing en kon onlangs met haar eerste groot pikantrissie-oes (peppadew) spog. Caitlin woon die afgelope 10 jaar in Genadendal en het haar…
-
Skerpskertser van Hermanus steel oral harte en sy het baie om te deel
As ‘n mens dink aan Suid-Afrikaanse skerpskertsers (stand-up comedian) kom name soos Trevor Noah, Schalk Bezuidenhout, Barry Hilton en Marc Lottering op. Maar Hermanus pronk met sy eie skerpskertser –…
-
Caledon-dieresorg kry kosskenking van inwoner
Caledon-dieresorg het onlangs ‘n baie welkome meevaller ontvang toe Ounooi van Straten van Hillside-plaas buite Caledon aan hulle ‘n groot hoeveelheid dierekos geskenk het. Ounooi het aan Hermanus Times vertel:…
-
Burgemeester van Theewaterskloof verras kinders by biblioteek
Kinders van Caledon was verras toe die burgemeester hul vakansieprogram kom besoek het.
-
Swartberg Sekondêre Skool en Caledon-gemeenskap treur na leerling se dood
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die…
-
Caledon-inwoner gee raad vir ander vroue oor borskanker
Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand. Borskanker is die mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) se register van 2019 loop een uit 27 vroue die gevaar…










