Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Erfenisdag by Caledon-museum deur jonk en oud geniet
Efenisdag word sedert 1995 jaarliks op 24 September gevier. Dié openbare vakansiedag was voorheen bekend as Shaka-dag, ter ere van dié Zoeloeleier wat op 24 September 1828 gesterf het. Op…
-
Botrivier en Safcol gereed vir Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie
Die nuweling Botrivier en Safcol is gereed vir die Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie, wat op 11 Oktober plaasvind. Die Boland-rugbyunie het pas die spanne aangekondig wat in vanjaar se Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie – die toppunt van…
-
Botrivier-inwoners ruk op teen Theewaterskloof-munisipaliteit
Botrivier-inwoners tesame met die burgerregteorganisasie AfriForum het Maandagoggend ‘n vreedsame optog na die Caledon-polisiekantoor gehou om klagtes aan die polisie te oorhandig. Inwoners is volgens een van die woordvoer- ders…
-
Derde moord in Gansbaai skok inwoners van rustige buurt
Die Gansbaai-gemeenskap en veral die Blompark-inwoners is geruk ná nog ‘n moord wat die afgelope naweek in hierdie eens vreedsame buurt plaasgevind het. Volgens die gemeenskapsaktivis John Jacobs is die…
-
Keer parasiete op jou troeteldiere sonder om jou beursie te knak
Vir baie troeteldiereienaars is die stryd teen parasiete ‘n voortdurende uitdaging. Vlooie, bosluise en inwendige wurms is nie net irriterend vir honde en katte nie, maar kan ook hul gesondheid…
-
13-jarige van Caledon wen vet atletiekbeurs en haar toekoms is blink
Sy is maar net 13 jaar oud – klein en fyn, maar het stamina, deursettingsvermoë en toewyding. En dis dié toewyding wat Naomi Abotsi, ‘n graad sewe-leerder aan Swartberg Primêr,…
-
Wetstoepasser van Hermanus wat kollega skiet se vonnis is ‘te lig’
Absolute stilte – by tye onderbreek deur ‘n sagte snik – het Woensdag (17 September) in die Hermanus-streekhof geheers in die oomblikke nadat ‘n Overstrand-wetstoepassingsbeampte, wat in verband met sy kollega…
-
Gansbaai: Twee beskuldigdes in Tobias-moord bly in selle
Twee groepe Gansbaai-inwoners was Vrydag by die Hermanus-landdroshof – die een groep om die familie van Ricardo Tobias, wat in Maart grusaam vermoor is, te ondersteun en die ander om…
-
WOW, Swartberg se leerders vaar goed in spelling
Leerders van Swartberg Sekondêr het besonder goed gevaar in die onlangse Woorde Open Wêrelde-spelfees en die Growsmart Educational Programme – Literacy and Mathematics. Drie leerders – Amorey Baadjies, Chloe Simons…
-
Moedige ma en haar hond van Hermanus op ysterperd deur Afrika vir kanker
Heidi van der Merwe van Hermanus se geesdrif kan nie gedemp word nie. Dié lewerkankeroorwinnaar se tweede kans op die lewe het van dié merkwaardige vrou ‘n kampvegter en avontuurlustige…










